WELKOM BY HENNOPS NASKOOL
Waar klein voetspore baie belangrik vir ons is - en ook groot spore in ons harte los!!
Hennops Naskool is vir kinders vanaf Graad 1 - Graad 7 vanaf 13h00 - 17h30 en skoolvakansies vanaf 07h00 - 17h30. Sal gesluit wees gedurende Desember vakansie.
Ons dienste sluit dievolgende in:
- Elke kind kry 'n ligte ete (toebroodjie / vrug / gebalanseerde ete).
- Veilige toesig tydens vryspel.
- Individuele aandag.
- Kinders kry die geleentheid om hulle huiswerk tydens studie tyd te voltooi waar hulp verleen word deur Onderwyser / Student. Ekstra aandag word gegee tydens eksamen tye.
- Kinders word afgehaal by skool en ook geneem na aktiwiteite by skool.
Ons bied ook die volgende buitemuurse aktiwiteite by die skool aan:
|
![]() |