Ons het 'n fantastiese Juffrou wat Klavier lesse op Vrydae en Maandae aanbied. Leerders leer die volgende: Gehoor - bladleer en teorie Toonlere en volle silabus Leerders kan ook blootstelling aan kunstefeeste en formele eksamen
Gymathstics is n opvoedkundige wiskunde program, waar leerder wiskundige konsepte op n praktiese wyse deur middel van beweging bemeester. Vir meer inligting skakel Laurie Nieuwoudt: 083 443 1507