Tye
- Hennops Naskool sal bedryf word gedurende skoolkwartale vanaf 12:30 tot 17:30
- Skoolvakansies is Hennops Naskool oop 07:00 tot 17:00, maar sluit Desember vakansie.
- ‘n Boete van R50 per 15 minute sal onmiddellik betaalbaar wees by die personeellid aan diens indien die ouer versuim om die kind/ers voor 17:30 by Hennops Naskool af te haal.