Soek    

Buitemuurse Aktiwiteite


Ons het 'n fantastiese Juffrou wat Klavier lesse op Vrydae en Maandae aanbied.  Leerders leer die volgende: Gehoor - bladleer en teorie Toonlere en volle silabus Leerders kan ook blootstelling aan kunstefeeste en formele eksamen

Pieter Nel Kitaar Skool Meer as 40 jaar ervaring Professionele klasse is: Alle kitare Bas kitaar Banjo Mandolin Lap Steel Ukelele Sel:  084 301 8430 Tel:  012 661 7824 Epos:  pnel96@yahoo.com


Gymathstics is n opvoedkundige wiskunde program, waar leerder wiskundige konsepte op n praktiese wyse deur middel van beweging bemeester.  Vir meer inligting skakel Laurie Nieuwoudt: 083 443 1507


Formele & Pret klasse vir alle ouderdomme. SABOD geaffilieerd. Vir inligting skakel Wanya Dowing : 072 129 2027 wanya@performingart.co.za