Soek    

Gymathstics is n opvoedkundige wiskunde program, waar leerder wiskundige konsepte op n praktiese wyse deur middel van beweging bemeester. 

Vir meer inligting skakel Laurie Nieuwoudt: 083 443 1507