Ons het 'n fantastiese Juffrou wat Klavier lesse op Vrydae en Maandae aanbied. Leerders leer die volgende:
Gehoor - bladleer en teorie
Toonlere en volle silabus
Leerders kan ook blootstelling aan kunstefeeste en formele eksamens kry.
Skakel ons om 'n plekkie te bevestig!
Koste R150.00 per les.